Mountain View Zastron Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Mountain View Zastron |  Date posted:  | Reach: 325995   1507

Mountain View Zastron - Zastron, Vrystaat
Kamp & Leef Gekose Oord

Mountain View is geleë aan die voet van die skilderagtige Aasvoëlberg in Zastron, met uitsig na die Malutiberg in Lesotho – geleë in een van die mees skilderagtige dele van die Suid-Oos Vrystaat. Zastron is ‘n natuurliefhebber se paradys. Die ooptes, die spasie, die skoon, onbesoedelde lug verstom ons gaste. Die hele omgewing spreek van rustigheid en vrede. Ervaar vrede in u gemoed, fantastiese sonsopkoms en ondergang om elke dag mee te begin en te eindig.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Mountain View Zastron
+27 82 446 9108
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News